Gevaar van kitsvloede met swaar reënval wat in noorde verwag word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kitsvloede het Vrydagoggend in Witbank. Motors is meegesleur deur die vloedwater. Foto: Verskaf
Kitsvloede het Vrydagoggend in Witbank. Motors is meegesleur deur die vloedwater. Foto: Verskaf

Swaar reën word die naweek vir die noordelike provinsies van die land verwag met ’n moontlikheid van kitsvloede op plekke, hoewel dit steeds warm sal wees.

Volgens ’n mediaverklaring van die Suid-Afrikaanse Weerdiens moet mense in Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en die noordelike dele van KwaZulu-Natal Saterdag en Sondag bedag wees op die risiko van kitsvloede, veral in laagliggende gebiede.

Waarskuwings is ook vir Noordwes uitgereik oor hewige donderstorms wat gepaardgaan met groot haelkorrels sowel as sterk en verwoestende winde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.18
+0.5%
Rand - Pond
20.52
+0.4%
Rand - Euro
17.13
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.44
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,359.00
+7.1%
Platinum
1,047.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos