Deel

Gimnastiek SA begin ondersoek ná afrigter se dood in VS en bewerings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voorblad van Gimnastiek SA se webtuiste. Die liggaam het met ’n ondersoek na die beweerde verkragting, molestering en emosionele afknouery deur ’n bekende afrigter in Bloemfontein begin nadat die afrigter verlede week sy eie lewe geneem het.
Die voorblad van Gimnastiek SA se webtuiste. Die liggaam het met ’n ondersoek na die beweerde verkragting, molestering en emosionele afknouery deur ’n bekende afrigter in Bloemfontein begin nadat die afrigter verlede week sy eie lewe geneem het.

Gimnastiek Suid-Afrika het begin met ’n ondersoek ná klagtes deur ouers en gimnaste oor ’n bekende afrigter van Bloemfontein wat na bewering oor jare heen meisies glo verkrag, gemolesteer en emosioneel afgeknou het.

Die afrigter het verlede week sy eie lewe geneem net dae nadat ’n slagoffer van die betrokke klub geëis het dat hy in die openbaar om verskoning vra dat hy haar verkrag het, dat hy opgeneem word vir behandeling en nooit weer kinders mag afrig nie.

Ouers van gimnaste het Gimnastiek SA ná sy dood versoek om die gebeure te ondersoek en ook vas te stel waarom Gimnastiek Vrystaat en die klub oor jare heen niks gedoen het om in te gryp nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
988.01
+2.0%
Palladium
1,465.80
+1.2%
Goud
1,982.96
+1.0%
Silwer
23.87
+2.3%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos