‘G’n afsluiting as ek nie my man se as kan kry’

akkreditasie
Marisa Gentry het meer as drie weke gewag om haar man se as by Doves in Bellville te kry. Foto: Edrea du Toit
Marisa Gentry het meer as drie weke gewag om haar man se as by Doves in Bellville te kry. Foto: Edrea du Toit

’n Weduwee van Durbanville in Kaapstad wag reeds 25 dae op die as van haar man, wat reeds op 6 Januarie aan Covid-19 dood is.

Marisa Gentry sê begrafnisondernemers van Doves het haar man, Mark, se oorskot boonop sonder haar toestemming by die hospitaal weggeneem. Dit het haar twee dae geneem om sy lyk by dié onderneming op te spoor.

Gentry het Donderdag, met die trane wat vlak in haar oë lê, vertel sy bel Doves se Bellville-tak al die afgelope drie weke net om te verneem “dat dit dalk môre kan wees”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Singapore 75/1
Malaysia 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 140/5
Rand - Dollar
16.42
-1.3%
Rand - Pond
19.93
-1.3%
Rand - Euro
17.08
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.32
-1.4%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,804.85
-0.7%
Silwer
20.46
-1.4%
Palladium
1,908.00
-2.8%
Platinum
892.00
-2.8%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,417
-1.9%
Alle aandele
66,501
-1.8%
Hulpbronne 10
64,592
-1.8%
Industriële 25
79,510
-1.3%
Finansiële 15
14,722
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos