G’n te siek vir die polisie nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Uitpasseringsparade by die polisiekollege in Philippi. Tientalle oudpolisielede wat wil terugkeer na die diens sit met hul hande in hul hare nadat hulle die voorafgaande mediese keuring gedruip het.
’n Uitpasseringsparade by die polisiekollege in Philippi. Tientalle oudpolisielede wat wil terugkeer na die diens sit met hul hande in hul hare nadat hulle die voorafgaande mediese keuring gedruip het.

Talle oudpolisiebeamptes wat desperaat is om weer by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan te sluit, sê hulle word gekortwiek deur probleme met toetse vir mediese geskiktheid. Momentum is gekontrakteer om dié toetse te doen.

Rapport weet van sowat 100 oudpolisiebeamptes wat hul toetsuitslae betwis. Sestig van hulle is op ’n Whats­App-groep.

Oudgenl. Okkie Terblanche, DA-woordvoerder oor die polisie, sê hy het van dié klaers ’n lys met nog 40 name gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos