Gort gaar oor gefuif langs deftige meer

akkreditasie
Die mensgemaakte strandmeer by Blyde Balwin Crystal Lagoon in Pretoria. Foto’s: Deon Raath
Die mensgemaakte strandmeer by Blyde Balwin Crystal Lagoon in Pretoria. Foto’s: Deon Raath

By ’n deftige landgoed in Pretoria kan inwoners rustig langs ’n strandmeer wandel of watersport beoefen. Maar toe ruk die partytjies langs die meer so handuit dat die huiseienaarsvereniging besluit om toegangsgeld te vra.

Nou is die gort gaar.

Thabo Mtsweni sê die spogkompleks het in ’n “tronk” verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos