Gr. 11’s skenk skoene vir Voetspore-projek

akkreditasie
’n Paar van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se VSCV-bestuurslede vir 2021 met die skoene wat geskenk is. Kloksgewys van links is Miancke Jansen van Rensburg, Anje Theron, Nicole Anderson, Marjohané Pretorius, Jenny Steenkamp, Danielle Theron, Eilir Lindeque en Carmi van Niekerk.
’n Paar van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se VSCV-bestuurslede vir 2021 met die skoene wat geskenk is. Kloksgewys van links is Miancke Jansen van Rensburg, Anje Theron, Nicole Anderson, Marjohané Pretorius, Jenny Steenkamp, Danielle Theron, Eilir Lindeque en Carmi van Niekerk.

Die gr. 11-klas van die Hoër Meisieskool Oranje, wat volgende jaar matriekdrag sal dra, het Maandag hul skoolskoene uitgetrek om vir liefdadigheid te skenk.

Hulle het kort daarna die tradisionele pampoenrokswem gedoen.

Dit is deel van die skool se betrokkenheid by die Voetspore-projek, waarmee die liefdadigheidsorganisasie Kindersorg Bloemfontein jaarliks vragte skoene by verskeie plaaslike skole vir minderbevoorregte kinders insamel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos