Grap oor eetplek in vliegtuig word toe waar

akkreditasie
Die Boeing 747-400 by die Formula K-renbaan in Benoni aan die Oos-Rand gaan in ’n fynproewersrestaurant omskep word. Foto’s: Elizabeth Sejake
Die Boeing 747-400 by die Formula K-renbaan in Benoni aan die Oos-Rand gaan in ’n fynproewersrestaurant omskep word. Foto’s: Elizabeth Sejake

Inwoners van die Oos-Rand wat Maandag rondom middernag deur die venster gekyk het, sou kon dink hulle droom ’n vreemde droom.

Maar die Boeing 747-400 wat stuk-stuk op ekstraswaargewig-vragmotors deur hul strate vervoer is, is eintlik ’n kroeggrappie wat besig is om waar te word.

Oor ’n paar maande sal mense aan Michelin-weergawes van “hoender of beesvleis” in daardie einste vliegtuig kan kom smul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.41
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.00
+0.1%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos