Gratis toegang tot museums Vrydag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sekere Iziko-museums kan van 20 tot 26 September gratis besoek word. Dit sluit in die Iziko Suid-Afrikaanse Museum.  Foto: NIGEL PAMPLIN © IZIKO MUSEUMS OF SOUTH AFRICA.
Sekere Iziko-museums kan van 20 tot 26 September gratis besoek word. Dit sluit in die Iziko Suid-Afrikaanse Museum. Foto: NIGEL PAMPLIN © IZIKO MUSEUMS OF SOUTH AFRICA.

Hoewel nie alle museums kan bekostig om oop te wees op openbare vakansiedae nie, is daar wel nog vele wat Vrydag oop is – en dit boonop gratis ter viering van Erfenisdag.

Die in_herit Festival 2021 bied van 20 tot 26 September gratis toegang tot sekere Iziko-museums. Dit sluit in die Iziko Suid-Afrikaanse Museum, die Suid-Afrikaanse Nasionale Galery, die Slawelosie, die Bo-Kaap-museum en die Koopmans De Wet-huis in.

Toegang tot die Kasteel van Goeie Hoop en Groot Constantia is net gratis op Erfenisdag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos