Groblersdal ‘verpletter’ ná 3 matrieks op pad na vakansie sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
JG Greyling, Conrad Meiring en Stiaan Grobler was hegte vriende. Dié foto is vroeër vanjaar op hul matriekafskeid geneem.  Foto: Verskaf
JG Greyling, Conrad Meiring en Stiaan Grobler was hegte vriende. Dié foto is vroeër vanjaar op hul matriekafskeid geneem. Foto: Verskaf

Die gemeenskap van Groblersdal in Limpopo is in rou gedompel nadat drie matriekseuns hul lewe in ’n motorongeluk verloor het.

JG Greyling, Stiaan Grobler en Conrad Meiring (almal 18) was vroeg Saterdagoggend na hul matriekvakansie in Hartenbos onderweg toe die motor waarin hulle gery het die pad verlaat het.

’n Vierde insittende het die ongeluk oorleef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos