Groep druk Mej. SA-organisasie om aan Mej. Heelal te onttrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Boikot Israel-betoging is Vrydag in Rivoniaweg, Morningside, gehou om druk op die Mej. Suid-Afrika-organisasie te plaas om die land se verteenwoordiger, Lalela Mswane, uit die Mej. Heelal-kompetisie te onttrek. Verskillende partye het hulle by die protesoptrede aangesluit. Foto: Melinda Stuurman
’n Boikot Israel-betoging is Vrydag in Rivoniaweg, Morningside, gehou om druk op die Mej. Suid-Afrika-organisasie te plaas om die land se verteenwoordiger, Lalela Mswane, uit die Mej. Heelal-kompetisie te onttrek. Verskillende partye het hulle by die protesoptrede aangesluit. Foto: Melinda Stuurman

’n Groep wat daarop aandring dat Mej. Suid-Afrika, Lalela Mswane, haar aan die Mej. Heelal-kompetisie onttrek, het Vrydag voor die organisasie se hoofgebou in Rivoniaweg, Johannesburg, saamgedrom.

Verskeie politieke partye, onder die sambreelnaam die Africa 4 Palestine-groep, dring daarop aan dat Suid-Afrika hom uit die kompetisie moet onttrek wat in Desember in Eilat in Israel plaasvind omdat hulle glo Israel is steeds ’n “apartheidstaat”.

Mandla Mandela, oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, het die skare toegespreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.19
-0.1%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,812.74
+0.1%
Silwer
21.46
+1.6%
Palladium
1,974.00
+1.4%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,493
+0.8%
Alle aandele
69,211
+0.8%
Hulpbronne 10
71,884
+1.6%
Industriële 25
77,167
+0.2%
Finansiële 15
15,901
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos