Groep vat regering hof toe oor onttrekking van steun aan Mej. SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika.
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika.

’n Organisasie sonder winsbejag het ’n dringende hofaansoek ingedien om die regering se onttrekking van sy steun aan Mej. SA by die Mej. Heelal-kompetisie in Israel ongrondwetlik te laat verklaar.

Dit kom nadat die ministerie van sport, kuns en kultuur in ’n sterk bewoorde verklaring gesê het: “Die gruweldade wat Israel teen die Palestyne gepleeg het, is goed gedokumenteer en die regering, as die wettige verteenwoordiger van die mense van Suid-Afrika, kan hom nie daarmee vereenselwig nie.”

Daarom het die regering middel November sy steun aan Suid-Afrika se deelname aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel onttrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 31/3
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.41
-0.1%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,806.53
-0.7%
Silwer
22.91
-0.5%
Palladium
1,902.60
+1.3%
Platinum
973.45
-0.3%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,240
-0.9%
Alle aandele
74,913
-0.9%
Hulpbronne 10
74,407
-0.4%
Industriële 25
94,303
-1.3%
Finansiële 15
15,331
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos