Deel

Grootste deel van Bloem se suide nog sonder krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tegnici Dinsdagoggend besig om aan Bloemfontein se kragprobleem te werk. Die grootste deel van Bloemfontein se suide was toe nog sonder krag ná ’n ontploffing Maandagaand by die Harvard-substasie.  Foto: Facebook/Centlec
Tegnici Dinsdagoggend besig om aan Bloemfontein se kragprobleem te werk. Die grootste deel van Bloemfontein se suide was toe nog sonder krag ná ’n ontploffing Maandagaand by die Harvard-substasie. Foto: Facebook/Centlec

Die grootste deel van die suide van Bloemfontein was Dinsdagoggend nog sonder krag nadat ’n ontploffing Maandagaand by sy Harvard-substasie byna die hele stad sonder elektrisiteit gelaat het.

Tegnici was Dinsdagoggend besig om die toerusting en oliestorting weens die ontploffing skoon te maak, sê Lele Mamatu, woordvoerder van Centlec, die metro se kragverskaffer.

Weens die omvang van die werk is dit volgens hom nie moontlik om te voorspel wanneer die kragtoevoer herstel sal word nie, maar hulle hoop om die kragtoevoer na al die geraakte gebiede teen die einde van die sakedag te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 141/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.23
+0.2%
Rand - Pond
23.91
+0.3%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.48
+0.7%
Palladium
1,409.65
+0.2%
Goud
1,964.03
+0.1%
Silwer
23.61
+0.2%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos