Hannah Cornelius se moord ‘sal nooit vergeet word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dokumentêr ‘Last Blue Ride’ is van 1 April af op Showmax beskikbaar.
Die dokumentêr ‘Last Blue Ride’ is van 1 April af op Showmax beskikbaar.

“Families in situasies soos ons s’n het ongelukkig geen ander keuse as om aan te gaan nie. Maar of dit nou vyf, tien of 15 jaar later is, ons lewe sal altyd onherroeplik verander wees deur Hannah se dood.”

Lali van Zuydam, die vermoorde Stellenbosse student Hannah Cornelius se oudste niggie, sê selfs al sê ’n mens “dit gaan goed”, sal dinge nooit weer wees soos dit voorheen was nie.

“Ek het altyd gehoop dat Hannah se storie ’n impak sal hê om mense te sensitiseer oor die situasie in Suid-Afrika. Dit is tragies dat soveel vroue, kinders en gesinne onder soveel geweld moet deurloop,” sê Van Zuydam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.16
-0.3%
Silwer
19.36
-0.9%
Palladium
2,152.54
-0.3%
Platinum
910.73
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos