Hansie Cronjé: Het die Indiese polisie gebluf oor bewyse?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hansie Cronje tydens sy verskying voor die King Kommissie. Dit blyk nou die opname wat sy val veroorsaak het, het dalk nooit bestaan nie. Foto: Carl Fourie/Gallo Images
Hansie Cronje tydens sy verskying voor die King Kommissie. Dit blyk nou die opname wat sy val veroorsaak het, het dalk nooit bestaan nie. Foto: Carl Fourie/Gallo Images

Die berugte bandopname wat in 2000 die voormalige Suid-Afrikaanse krieketkaptein Hansie Cronjé se val veroorsaak het, het dalk nooit bestaan nie.

Die krieketwêreld is in 2000 tot stilstand geruk toe Indiese polisiebeamptes by ’n mediakonferensie bekend gemaak het hulle het ’n opname van Cronjé wat wedstrydknoeiery bespreek met Sanjay Chawla, ’n Indiese sportwedder.

Hulle het transkripsies van dié telefoongesprek aan die media uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.87
+0.1%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
1,972.00
+0.6%
Platinum
1,014.01
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos