Hart eis bekroonde Ryk Hattingh

akkreditasie
’n Onlangse foto van Ryk Hattingh op Facebook.
’n Onlangse foto van Ryk Hattingh op Facebook.

Ryk Hattingh, ’n bekroonde en geliefde Suid-Afrikaanse skrywer, is ná ’n massiewe hartaanval in Auckland, Nieu-Seeland, dood. Hy het in Julie 60 geword.

Zirk van den Berg, medeskrywer en vriend, het gesê Hattingh het Donderdag teruggekom in Nieu-Seeland nadat hy ’n week in Suid-Afrika was vir die kykNET-Rapport-toekenningsgeleentheid, waar hy die prys vir fiksie gewen het met sy jongste roman, Huilboek.

“Maandagoggend (Nieu-Seeland-tyd) het hy ’n hartaanval tuis gehad. ’n Ambulans het hom kom haal en na die North Shore-hospitaal, hier in Auckland se noordelike voorstede, gebring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,780.50
-0.2%
Platinum
942.00
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos