Heilbron: Historiese gebou uit 1882 maak plek vir kettingwinkel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gebou, wat van 1882 dateer, is voorheen as ’n tuisnywerheid en boetiek gebruik en was tot onlangs in gebruik.Foto: Verskaf
Die gebou, wat van 1882 dateer, is voorheen as ’n tuisnywerheid en boetiek gebruik en was tot onlangs in gebruik.Foto: Verskaf

Een van die oudste geboue in Heilbron is platgeslaan ondanks die feit dat die Vrystaatse erfenisowerheid beveel het dat die gebou nie verder gesloop mag word nie.

Die Ngwathe-munisipaliteit het op 19 Augustus aan JC Pretorius, ’n plaaslike sakeman, wat die perseel gekoop het, toestemming gegee om die gebou te sloop.

Pretorius het ’n huurkontrak vir ’n tak van Pep Home gekry en wil ’n nuwe gebou oprig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos