Deel

‘Helfte van die vloedsterftes kon verhoed word’

akkreditasie
Dít is hoe dit in April in KwaZulu-Natal gelyk het weens vloedskade waarin meer as 350 mense dood is. Foto: Melinda Stuurman
Dít is hoe dit in April in KwaZulu-Natal gelyk het weens vloedskade waarin meer as 350 mense dood is. Foto: Melinda Stuurman

As die mense van KwaZulu-Natal in April ’n dag of twee vooraf gewaarsku is dat reuse-oorstromings kom, kon die helfte van die meer as 350 mense wat dood is, vandag nog by hul geliefdes gewees het, sê Dewald van Niekerk van die Noordwes-Universiteit wat ook hoof is van die Afrikasentrum vir rampstudies.

Hy het gereageer op die onthulling dat 17 uit die 34 poste in die provinsie se rampbestuursentrum vakant is. Volgens die lid van die uitvoerende komitee vir plaaslike regering, Sihle Zikalala, is die proses glo nou aan die gang om personeel aan te stel. Zikalala het dié inligting in die provinsiale wetgewer bekend gemaak in antwoord op geskrewe vrae van die DA se woordvoerder oor plaaslike regering, Martin Meyer.

Meyer sê die DA is erg bekommerd oor die stand van die ramp­bestuur­sentrum in die provinsie. “KwaZulu-Natal loop gereeld deur onder natuurrampe. Dít is veronderstel om die plek te wees waar al die ingrepe wat met sulke rampe verband hou, gekoördineer word,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 271/10
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Evergreen Cricket Club 0
Club Triranga 0
Rand - Dollar
18.13
+1.0%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
988.36
+0.4%
Palladium
1,453.09
+0.7%
Goud
1,978.09
+0.4%
Silwer
22.97
-0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,619
-0.2%
Alle aandele
75,128
-0.2%
Hulpbronne 10
64,950
-1.3%
Industriële 25
101,819
+0.1%
Finansiële 15
15,351
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos