Helpende Hand se 1ste tuisversorgers gekwalifiseer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Geakkrediteerde tuisversorgers wat Solidariteit Helpende Hand met sy tuisversorgingskursus opgelewer het, is hier saam met rolspelers wat die kursus moontlik gemaak het.  Foto: Reint Dykema
Geakkrediteerde tuisversorgers wat Solidariteit Helpende Hand met sy tuisversorgingskursus opgelewer het, is hier saam met rolspelers wat die kursus moontlik gemaak het. Foto: Reint Dykema

Solidariteit Helpende Hand se tuisversorgingskursus in Bloemfontein en Pretoria het sy eerste groep geakkrediteerde tuisversorgers opgelewer.

Sewentien studente het dié Seta-geakkrediteerde kursus met praktiese en teoretiese opleiding voltooi nadat dit in Maart vanjaar bekend gestel is, sê die organisasie in ’n verklaring.

Die ses maande lange kursus, wat saam met die Gratia Via Akademie aangebied word, brei ook na Naboomspruit, Krugersdorp, Port Elizabeth en die Paarl uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos