Histerie oor krake in brûe: Pasop vir fopnuus

akkreditasie
Die kraak in ’n brugpilaar by die O.R. Tambo-lughawe is reeds ondersoek en veilig verklaar toe foto’s hiervan op sosiale media versprei is. Ook ander foto’s van ander brûe wat glo onveilig is, is versprei in die nadraai van die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, waarin vier leerlinge dood is. Foto: Verskaf
Die kraak in ’n brugpilaar by die O.R. Tambo-lughawe is reeds ondersoek en veilig verklaar toe foto’s hiervan op sosiale media versprei is. Ook ander foto’s van ander brûe wat glo onveilig is, is versprei in die nadraai van die brugtragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, waarin vier leerlinge dood is. Foto: Verskaf

Moenie paniekbevange raak elke keer as jy ’n foto van ’n kraak in ’n brug sien nie – waninligting versprei tans soos ’n veldbrand op sosiale media.

Ná die brugramp by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is daar onder meer ’n WhatsApp-groepie en ’n Facebook-blad begin waarin foto’s versprei word van krake in ’n brug by die O.R. Tambo-lughawe, asook ander brugfoto’s.

Die foto van ’n pilaar van die brug na die lughawe se vertrek-terminus is dae voor die Driehoek-brugramp op 1 Februarie geneem, maar die krake is reeds ondersoek teen die tyd dat die foto gedeel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,840.12
-0.0%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
2,051.50
+2.4%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,133
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,383
-0.3%
Finansiële 15
15,113
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos