Horner, nog 141 nuwe name op Nampo se muur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
HJ Vosloo wys hier na die name van die slagoffers van plaasmoorde in die Vrystaat die afgelope drie jaar. Foto: Alet van der Walt
HJ Vosloo wys hier na die name van die slagoffers van plaasmoorde in die Vrystaat die afgelope drie jaar. Foto: Alet van der Walt

Dit maak ’n mens hartseer om te dink as jy vanjaar Nampo besoek, hoeveel meer name daar op die Muur van Herinnering is as in 2019, het John Steenhuisen, DA-leier, Woensdag met sy besoek aan Nampo gesê.

Vanjaar, nadat Nampo nie in 2020 en 2021 plaasgevind het nie, is die name van 142 mense wat van 1 Maart 2019 tot 28 Februarie vanjaar op plase vermoor is, op die onderskeie suile van die nege provinsies aangebring.

Graan SA laat jaarliks die nuwe name van plaasmoordslagoffers op die granietblaaie graveer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 167/9
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.8%
Rand - Euro
16.61
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,798.49
+0.5%
Silwer
20.71
+2.0%
Palladium
2,234.00
-2.5%
Platinum
963.00
+0.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos