Huisboot-ramp: Regstappe beoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wrak van die luukse huisboot ‘Shayamanzi I’. Die boot het Saterdagmiddag aan die brand geraak. Dit het Sondag nog steeds gebrand.  Foto: SAPD
Die wrak van die luukse huisboot ‘Shayamanzi I’. Die boot het Saterdagmiddag aan die brand geraak. Dit het Sondag nog steeds gebrand. Foto: SAPD

Die twee Duitse broers wie se pa Saterdagmiddag in die Jozinidam verdrink het toe die luukse huisboot waarop hulle vakansie gehou het aan die brand geraak het, beoog regstappe teen die eienaars van die Shayamanzi I.

Alexander Mirschel, oudste seun van Michael Mirschel (64), wat Saterdag verdrink het, het Woensdag gesê die groep van vier, hy, sy broer, Mario (30), en hul twee vriende, Shahsad Rahman en Robert Verbanec, sou Woensdagaand terugvlieg Duitsland toe.

Alexander het Woensdagmiddag telefonies by navraag gesê dié groep is die laaste paar dae “deur hel”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos