In Facebook-tjoekie gegooi ná hy oomblik van vreugde deel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié foto deur Marco Botha het hom vir twee dae in die 'Facebook-tronk' laat beland.
Dié foto deur Marco Botha het hom vir twee dae in die 'Facebook-tronk' laat beland.

’n Onskuldige foto van sy pasgebore baba het die rugbykommentator en skrywer Marco Botha in die sop laat beland – omdat dié foto volgens Facebook “kindernaaktheid of seksuele uitbuiting” bevat.

Botha is by die Amerikaanse National Center for Missing and Exploited Children verkla en sy profiel is twee dae lank beperk.

Botha se tweede seun is op 29 April gebore en hy het sekondes later ’n foto van die kleinding op dié platform gedeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Argentina 18
Scotland 6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
Bangladesh 60/4
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos