Inisiatief op Facebook help só diereskuilings in nood

akkreditasie
Cilla Trexler, eienaar van Wollies in Pretoria-Noord, wat op slegs ’n deel van onder meer komberse sit wat Animal Angels Gauteng van die publiek ontvang en by dié diereskuiling afgelaai het. Foto: Verskaf
Cilla Trexler, eienaar van Wollies in Pretoria-Noord, wat op slegs ’n deel van onder meer komberse sit wat Animal Angels Gauteng van die publiek ontvang en by dié diereskuiling afgelaai het. Foto: Verskaf

Erika Reich (59) se jackrussell, Jessica, is die inspirasie agter ’n inisiatief wat sy onlangs begin het om dierewelsynsorganisasies in nood te help.

“My hond het een aand in haar bedjie onder komberse gelê en gebibber van die koue. Ek het besef daar is so baie diere daar buite wat koud kry en ek kan nie net op my hande sit nie – laat ons iets probeer,” sê Reich van Centurion.

“Ek sal my vingers af werk vir diere.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos