Deel

Inligtingsreguleerder gaan nie meer geduld met oortreders hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Inligtingsreguleerder. Foto: Deon Raath
Adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Inligtingsreguleerder. Foto: Deon Raath

Sedert die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) op 1 Julie 2021 bekragtig is, het verbruikers meer as 700 klagtes by die Inligtingsreguleerder aangemeld wat met regstreekse bemarking verband hou.

Adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Inligtingsreguleerder, het gesê dit is ’n ernstige bron van kommer en ’n aanduiding dat verantwoordelike partye nie aan die Popi-wetgewing voldoen nie.

“Die reguleerder is bekommerd dat Suid-Afrikaners steeds gebombardeer word deur ongevraagde regstreekse bemarkingsboodskappe wat nie aan Popia voldoen nie,” het Tlakula Woensdag op ’n media-ontbyt van die reguleerder in Johannesburg gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos