Inwoners gevra om Mbombela-sakekern te vermy weens betogings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die R40 buite Mbombela in Mpumalanga word versper. Foto: Facebook/R40
Die R40 buite Mbombela in Mpumalanga word versper. Foto: Facebook/R40

Inwoners van Mbombela in Mpumalanga word aangeraai om die sakekern te vermy weens grootskaalse betogings.

Ontevrede inwoners wat betoog oor die hoë brandstofpryse het van vroeg Woensdagoggend af begin om paaie in en om Mbombela te versper.

Volgens inligting van ’n gemeenskapsveiligheidsgroep is die N4-hoofweg buite Mbombela ook versper.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos