Jagbedryf, wildtuine, staproetes oop

akkreditasie
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme.Foto: Getty Images
Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme.Foto: Getty Images

Die jagbedryf word weer oopgestel en so ook private en openbare wildtuine, het Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme, Saterdagaand in Pretoria op ’n mediakonferensie aangekondig.

Die wildtuine word egter net oopgestel vir selfbestuur-uitstappies en Suid-Afrikaners mag slegs die wildtuine in hul eie provisies besoek. Groepe word nie toegelaat nie.

Kubayi-Ngubane het gesê die jagbedryf dra jaarliks sowat R2 miljard by tot die toerismebedryf en kan daarom ’n belangrike rol speel in die herstel van die toerismebedryf. Die bedryf skep ook baie werksgeleenthede in veral die landelike gebiede van die land.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos