Jagersfontein-slikramp: Lyk 30 km stroomaf gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die polisie se soek-en-redding-eenheid het Vrydagmiddag die lyk van een van die vermiste mense van die Jagersfontein-vloedramp in die Process-rivier gevind.
Lede van die polisie se soek-en-redding-eenheid het Vrydagmiddag die lyk van een van die vermiste mense van die Jagersfontein-vloedramp in die Process-rivier gevind.

Die lyk van een van die mense wat in die Jagersfontein-slikramp vermis geraak het, is Vrydag deur die polisie se soek-en-redding-eenheid gevind.

Dié vonds bring die dodetal van die ramp op twee te staan.

Die oorledene is Vrydagmiddag sowat 30 km stroomaf in die Process-rivier aangetref. Die oorskot was in modder en plante verstrengel. Die oorledene se identiteit is nog nie bekend gemaak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Portugal 1
Uruguay 0
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.76
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.41
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,740.58
-1.0%
Silwer
20.92
-2.5%
Palladium
1,843.39
-0.7%
Platinum
990.85
+0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos