Jim kan Vavi weer probeer uitskop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zwelinzima Vavi
Zwelinzima Vavi
Daniel Born

Zwelinzima Vavi se skorsing as hoofsekretaris van Saftu is opgehef, maar Irvin Jim, hoofsekretaris van Numsa, sal dalk binnekort weer probeer om van hom ontslae te raak.

Saftu se vier ander nasionale ampsdraers het Vavi twee weke gelede geskors ná vae beskuldigings oor onregmatige uitgawes. Hy is verlede week in sy amp herstel.

Die vakbondfederasie se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het die ander vier, onder wie die Saftu-president, Mac Chavalala, wat ook ’n streekvoorsitter van Numsa is, toe geskors.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos