Deel

Boksheld Jimmy Abbott oorlede

akkreditasie
Jimmy Abbott in 2005.  Foto: Gallo Images
Jimmy Abbott in 2005. Foto: Gallo Images

Die boksheld Jimmy Abbott (61) is Sondagaand in Heidelberg, Gauteng, oorlede nadat hy probleme met sy asemhaling ondervind het.

Elzona Meyer, noodhulpwerker by Heidelberg Volunteer Medics, sê Abbott het die afgelope tyd probleme met sy gesondheid gehad. Hul nooddiens was in kontak met Abbott se vrou, Annette, en sy huisdokter om dinge so gerieflik en maklik moontlik vir Abbott te maak.

Volgens Meyer is Abbott aan hartversaking dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos