JMPD: Dís hoekom hulle jou kan beboet, al is hulle self skuldig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Verskaf
Ter illustrasie. Foto: Verskaf

Johannesburgse metropolisielede het geen beheer oor hoe hul amptelike voertuie gelisensieer en geregistreer word nie – wat ook al die status van hul voertuie is, lede moet hul pligte uitvoer.

Dit is Xolani Fihla, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisiedepartement (JMPD), se reaksie op lede wat onlangs ’n motoris beboet het omdat sy voertuig se lisensieskyf verstryk het, terwyl hul eie voertuig s’n al in 2020 verval het.

“Die JMPD is bewus daarvan dat sommige van sy voertuie, wat Toyota Quantum- en Nissan Impendulo-minibusse insluit, se lisensieskyfies verval het,” sê Fihla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.26
-0.4%
Silwer
21.24
-1.0%
Palladium
1,854.00
-0.1%
Platinum
979.00
-0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos