Joernaliste nou nodiger as ooit, sê nuwe Sanef-voorsitter

akkreditasie
Sbu Ngalwa, nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef). Foto: Verskaf
Sbu Ngalwa, nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef). Foto: Verskaf

Dit is vir joernaliste ’n groot uitdaging om ’n bydrae te lewer in ’n tyd waarin daar van hulle verwag word om ondanks enorme druk hul werk met vreesloosheid en onkreukbare integriteit aan te pak.

So sê Sbu Ngalwa, nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef).

“Dit is ’n groot voorreg om tot voorsitter verkies te word en ek wil vir my kollegas in die media dankie sê dat hulle hul vertroue in my stel,” sê die 36-jarige Ngalwa, politieke redakteur by die 24-uur-televisienuuskanaal Newzroom Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.85
-0.0%
Rand - Pond
19.90
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,857.07
+0.6%
Silwer
21.97
+1.0%
Palladium
2,028.50
+3.0%
Platinum
970.50
+1.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,912
+1.5%
Alle aandele
68,538
+1.4%
Hulpbronne 10
74,555
+2.8%
Industriële 25
73,436
+0.7%
Finansiële 15
15,950
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos