Jong ma vir rehabilitasie oorgeplaas ná kameelperd-aanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicole Panos (25) en haar dogter, Kaia (1). Kaia is dood toe ’n kameelperd hulle in ’n wildpark in KwaZulu-Natal bestorm het. Foto: Verskaf
Nicole Panos (25) en haar dogter, Kaia (1). Kaia is dood toe ’n kameelperd hulle in ’n wildpark in KwaZulu-Natal bestorm het. Foto: Verskaf

Nicole Panos ( 25), die veldgids van KwaZulu-Natal wat drie weke gelede deur ’n kameelperdkoei aangeval is, is Vrydag na ’n rehabilitasiesentrum in Ballito oorgeplaas.

Sy is sedert die voorval op 19 Oktober in die Netcare Umhlanga-hospitaal behandel.

Panos se eenjarige dogter, Kaia, is dood toe die kameelperd hulle in die Kuleni-wildpark, buite Hluhluwe, bestorm het. Die Panos-familie besit die Bhejane Nature-opleidingskool en woon in die wildpark.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos