Jong man en sy ‘celebrity’-lam stap blêr-rie lekker op promenade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Akhni (voor) en Biryani (aan die leiband). Foto: Verskaf
Akhni (voor) en Biryani (aan die leiband). Foto: Verskaf

Wie benodig ’n hond as jy jou lammetjie vir ’n stappie kan neem?

Dit is presies wat Nazeem Brenner (20) van Grassy Park, Kaapstad, onlangs gedoen het toe hy sy drie maande oue lammetjie, Biryani, vir ’n stappie op die Seepunt-promenade in Kaapstad geneem het.

Brenner, wat in Namibië werk, en Biryani het talle Kapenaars se harte gesteel en selfs kindertjies en honde het aangehardloop gekom om aan Biryani te vat en hom van naderby te bekyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.85
+0.5%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.77
+0.2%
Silwer
18.98
+0.9%
Palladium
2,203.50
-0.1%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,219
+0.5%
Alle aandele
63,561
+0.5%
Hulpbronne 10
59,765
-0.1%
Industriële 25
77,047
+0.4%
Finansiële 15
13,907
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos