Jong stappers oornag in koue op berg vasgekeer

akkreditasie
Twee stappers is Sondag gered, wat op ’n rotslysie in die berge bo die Du Toitskloofpas vasgekeer was. Foto: EMS/AMS
Twee stappers is Sondag gered, wat op ’n rotslysie in die berge bo die Du Toitskloofpas vasgekeer was. Foto: EMS/AMS

Dit was ’n baie besig dag Sondag vir die Wildernis-soek-en-redding (WSAR) in die Wes-Kaap.

Omstreeks 08:00 het die reddingshelikopters van AMS/EMS Skymed twee stappers gered wat op ’n rotslysie in die berge bo die Du Toitskloofpas vasgekeer was.

Hoewel die helikopterrit Saterdag al goedgekeur is, moes die reddingspoging gestaak word omdat dit te donker geword het. Die 21-jarige en 16-jarige stappers het ’n baie koue nag op die lysie deurgebring, maar was deurentyd in kontak met reddingswerkers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos