Joost se broer se boek van rakke afgehaal

akkreditasie
Pieter van der Westhuizen se boek, In die skadu van 'n legende.
Pieter van der Westhuizen se boek, In die skadu van 'n legende.

Pieter van der Westhuizen het aan Netwerk24 bevestig dat Christelike Uitgewers Maatskappy (Cum-boeke) sy boek oor sy broer, Joost, die Springbok-legende, van winkelrakke onttrek.

Hy sê Coenie Schoeman, sy uitgewer by Carpe Diem, het hom gebel en gesê weens die “negatiwiteit op sosiale media oor berigte rondom uittreksels uit die boek, veral oor die vergiftiging,” het Cum besluit om die boek te onttrek.

In 'n uittreksel uit die die boek, In die skadu van 'n legende, wat in Huisgenoot van 31 Augustus gepubliseer is, skryf Pieter hy moes twee keer met Joost hospitaal toe jaag nadat hy vermoedelik vergiftig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos