Joost se testament: Amor verlof tot appèl geweier

akkreditasie
Amor Vittone
Amor Vittone

Amor Vittone se aansoek om verlof tot appèl teen ’n vroeëre hofuitspraak oor haar vervreemde man, Joost van der Westhuizen, se testament, is met koste van die hand gewys.

Die Van der Westhuizen-familie het haar aansoek teengestaan en sy moet dus ook hul hofkoste betaal.

Luidens ’n hofbevel wat die hooggeregshof in Pretoria Woensdag uitgereik het, is adv. Liezl Haupt SC as curator ad litem aangestel om seker te maak die beste belang van Vittone en Van der Westhuizen se twee kinders, Kylie en Jordan, word gedien. Vittone en die Van der Westhuizens het reeds vroeër laat blyk dat hulle nie gekant is teen die aanstelling van ’n curator ad litem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos