‘Jy is wat fout is met Afrikaanses,’ hoor Steve

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kletsrymer Angie Oeh. Foto: André Badenhorst
Die kletsrymer Angie Oeh. Foto: André Badenhorst

Erg gekruide taal het vleuels gekry toe ’n vuilbek-kletsrymer die afgelope week kaalvuis onder Steve Hofmeyr ingeklim het.

Die swetse wat gevlieg het tussen Angie Oeh (oftewel Ange­lique Greeff), ’n kletsrymer van die Moot in Pretoria, en nog ’n musikant, JP Storm, het omtrent die ore rooiwarm laat gloei.

Oeh, wat opslae gemaak met haar gewaagde lirieke en queer-persona, het onder meer vir Hofmeyr uitgetrap as “onkundig en entitled” toe sy op ’n musikant, JP Storm, se kritiek reageer het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos