Kaapse begraafplase kreun onder toename in sterftes

akkreditasie
Werkers berei ’n graf voor vir ’n sterfte weens Covid-19 in ’n begraafplaas. Foto ter illustrasie.  Foto: Felix Dlangamandla
Werkers berei ’n graf voor vir ’n sterfte weens Covid-19 in ’n begraafplaas. Foto ter illustrasie. Foto: Felix Dlangamandla

Die afgelope sewe dae het die getal sterftes in die Kaapstadse metropool meer as verdubbel en 273 van die sterftes was weens Covid-19.

Dit begin druk plaas op begraafplase en die Kaapstad-metro vra in ’n verklaring dat mense ander dae as naweke begin oorweeg vir begrafnisse, asook dat hulle verassing oorweeg.

Met Covid-19-verwante sterftes wat toeneem weens die tweede vlaag van die koronavirus, herinner die metro mense daaraan om bedag te wees op die regulasies vir begrafnisse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos