Ongeluk eis Kaapse paartjie en hul dogtertjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ongelukstoneel waarin die jong gesin van Brackenfell Saterdagaand dood is. Hulle was in die wit voertuig links. Die bestuurder van die voertuig regs is ernstig beseer.   Foto: Facebook
Die ongelukstoneel waarin die jong gesin van Brackenfell Saterdagaand dood is. Hulle was in die wit voertuig links. Die bestuurder van die voertuig regs is ernstig beseer. Foto: Facebook

’n Jong gesin van Brackenfell, Kaapstad, is Saterdagaand op die Klipheuwelpad naby die Philadelphia-afdraai in ’n botsing reg van voor dood.

Toe paramedici van Titanium Securitas Medical Response op die toneel opdaag, was Nikki Louw (41), Anton van der Spuy (41) en hul dogtertjie, Ashleigh (3), reeds dood.

Titanium Securitas skryf op sy Facebook-blad hy het Saterdag omstreeks 21:40 verskeie oproepe oor die ongeluk ontvang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.10
-0.0%
Silwer
24.52
+1.5%
Palladium
2,048.50
+2.3%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos