Kaapse ontvoerde seun gevind, met familie herenig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shanawaaz Asghar (6) is Donderdagaand gevind nadat hy Woensdagoggend in Kensington, Kaapstad, ontvoer is.  Foto: Verskaf
Shanawaaz Asghar (6) is Donderdagaand gevind nadat hy Woensdagoggend in Kensington, Kaapstad, ontvoer is. Foto: Verskaf

Shanawaaz Asghar (6), wat Woensdagoggend voor skool by sy ouerhuis in Kensington ontvoer is, is Donderdagaand gevind, het die polisie bevestig.

Kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, sê Shanawaaz is Donderdagaand laat met sy familie herenig.

“Ons ondersoek is nog aan die gang en inhegtenisnemings moet nog gedoen word. Dit is op grond hiervan dat verdere inligting oor die saak nie in hierdie stadium bekend gemaak kan word nie.”

Netwerk24 het vroeër berig dié gr. R-leerling aan die Hidayatul Islam Primary School in Kensington is die oggend kort voor 08:00 deur ses mans in twee motors ontvoer.

Dawood Esack, die voorsitter van die skool se beheerliggaam en ’n goeie vriend van die gesin, het vroeër gesê Tarar Asghar, Shanawaaz se pa, was op pad om hom en sy twee sibbes skool toe te neem toe die voorval plaasgevind het.

Asghar het die bakkie halfpad uitgetrek en die hek was oop toe hy en die seun die huis in is omdat Shanawaaz sy ma, Shumaila, wou gaan groet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.99
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,200.50
-0.2%
Platinum
858.00
-1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,114
+0.3%
Alle aandele
63,451
+0.3%
Hulpbronne 10
59,381
-0.7%
Industriële 25
77,043
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos