Kaapstadse ma bly nou eerder tuis ná kaping van baba

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Lamprecht-egpaar, Coenie en Alicia, en hul baba, Henco, Vrydag by ’n plegtigheid waar Henco by hul kerk geseën is.
Die Lamprecht-egpaar, Coenie en Alicia, en hul baba, Henco, Vrydag by ’n plegtigheid waar Henco by hul kerk geseën is.

“Dit is soos gister. En ook asof dit nooit gebeur het nie.”

Alicia Lamprecht (27), ma van baba Henco wat op 13 September in sy babastoeltjie agter in haar Polo gesit het toe haar motor in Observatory, Kaapstad, gekaap is, sê sy stap nou eerder en bly meestal tuis. Sy het nog net een keer probeer om weer met haar motor te ry, maar dit maak haar net te angstig.

Lamprecht het ook nog nie weer Observatory toe gegaan nie, waar die voorval in die oprit van ’n vriendin se huis gebeur het. Sy het ook nog glad nie weer die met pad gery waarop sy die oggend saam met ’n veiligheidswag agter haar motor aangejaag het toe die kaper daarmee weggejaag het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos