Kar land op sy dak, drankbottels lê wêreld vol

akkreditasie
Die sportnutsvoertuig Dinsdagaand op sy dak in Genl. Dan Pienaar-rylaan in Dan Pienaar, Bloemfontein. Foto: Verskaf
Die sportnutsvoertuig Dinsdagaand op sy dak in Genl. Dan Pienaar-rylaan in Dan Pienaar, Bloemfontein. Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Eers ’n harde slag en toe ’n sportnutsvoertuig wat op sy dak lê met peperduur drankbottels wat om die silwer voertuig gestrooi lê.

Dít was die gebeure wat Dinsdag omstreeks 20:40 in Genl. Dan Pienaar-rylaan in Dan Pienaar, Bloemfontein, afgespeel het nadat ’n man glo om ’n draai beheer oor ’n Hyundai-sportnutsvoertuig verloor het.

Die motor het op sy dak te lande gekom. ’n Vrou, wat na bewering onder die invloed van drank was, was in die voertuig vasgekeer. Nog ’n insittende, moontlik die bestuurder, het uit die motor geval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos