Karlien se Elah tuis ná terugslag en skrik

akkreditasie
Karlien van Jaarsveld probeer haar dogtertjie, Elah, troos wat vreesbevange in die hospitaalbed lê. Foto’s: Instagram
Karlien van Jaarsveld probeer haar dogtertjie, Elah, troos wat vreesbevange in die hospitaalbed lê. Foto’s: Instagram

Net tien dae nadat sy vir die eerste keer skool toe is, was Karlien van Jaarsveld se dogtertjie, Elah (3), só siek dat sy in die hospitaal beland het.

“Hierdie rondte hang my hart aan flarde in die hospitaalkamer, die gange en voor die teaterdeur soos Elah lê met vrees in haar oë vir elke dokter en suster wat hulle rondte maak,” het Van Jaarsveld die afgelope week op Instagram geskryf by ’n foto van haar siek krulkopdogtertjie in die hospitaal.

Elah ly aan ’n gevaarlike mediese toestand, ’n bloedklont in die poortaar wat bloed voorsien aan haar lewer, milt, maag en pankreas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos