Karoo-gesin groet hul vermoorde ma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Marais-gesin bring Dinsdagoggend hulde aan Karin Marais. Van links Elze Eigelaar, oudste dogter, dr. Dakman Marais, Mieke, John en Imke Marais. Foto: Skermgreep/Facebook/Karoo-gemeenskapskerk
Die Marais-gesin bring Dinsdagoggend hulde aan Karin Marais. Van links Elze Eigelaar, oudste dogter, dr. Dakman Marais, Mieke, John en Imke Marais. Foto: Skermgreep/Facebook/Karoo-gemeenskapskerk

“Sy was stylvol en grasieus, en het die mooi in eenvoud gesien. Sy sou, as ek laat van die werk af kom en sy kom agter ek kan nie slaap nie, in my oor fluister: ‘Dit is oukei, mein Schatz. Dit is oukei.’ ”

So het Karin Marais (57) se man, dr. Dakman Marais van Graaff-Reinet, en hul kinders, Imke, Mieke, Elze Eigelaar en John, Dinsdagoggend die een ná die ander hul liefde vir haar op haar gedenkdiens betuig.

Karin is die oggend van Donderdag 8 Julie dood nadat ’n 26-jarige man by hul huis in Somersetstraat ingekom en haar met ’n mes in die skouer gesteek het. Haar man het haar na die Midland-hospitaal geneem, waar sy kort daarna gesterf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos