Kirkwood rustig, maar staking nog nie verby

akkreditasie
’n Leier van Sanco spreek gemeenskapslede van Kirkwood toe tydens ’n vergadering oor die weg vorentoe vir stakende plaaswerkers in die gebied.  Foto: Verskaf
’n Leier van Sanco spreek gemeenskapslede van Kirkwood toe tydens ’n vergadering oor die weg vorentoe vir stakende plaaswerkers in die gebied. Foto: Verskaf

Daar is steeds geen einde in sig vir die staking deur plaaswerkers in die Kirkwood-distrik nie.

Die staking, wat onder meer deur eise vir loonverhogings gedryf word, het sedert verlede Woensdag telkemale gewelddadig geraak. Skade aan infrastruktuur in dié Oos-Kaapse dorp en plase in die omgewing word reeds rondom R70 miljoen geraam.

Hoewel werkers nog nie na die plase teruggekeer het nie, was Vrydag die eerste dag sedert die begin van die staking dat dinge begin normaliseer het, sê Karen Smith, koukusleier van die DA in die plaaslike Sondagsrivier-munisipaliteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,746.39
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,125.00
-1.6%
Platinum
894.50
-2.1%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos