Klein dorpies kán, sê nuwe Mej. SA

akkreditasie
Die 23-jarige Ndavi Nokeri word gisteraand in Pretoria as Mej. SA gekroon. Nokeri is van Tzaneen in Limpopo en het ’n graad in beleggingsbestuur aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Die geleentheid is in die Time Square Casino gehou, waar haar voorganger, Lalela Mswane, die kroon aan haar oorhandig het. Ayanda Thabethe (22) is as eerste prinses gekroon en Lebogang Mahlangu (26) as tweede prinses. Nokeri het oor haar oorwinning gesê: “Ek is bewys daarvan dat selfs iemand van ’n klein dorpie en ’n nederige begin hul doelwitte kan bereik. Ons almal se drome kan waar word.”           Foto: Elizabeth Sejake

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
19.89
+0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,663.45
+0.2%
Silwer
18.95
+0.7%
Palladium
2,177.00
-1.3%
Platinum
859.51
-1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,158
+0.4%
Alle aandele
63,488
+0.4%
Hulpbronne 10
59,349
-0.7%
Industriële 25
77,220
+0.6%
Finansiële 15
13,872
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos