Deel

Kommer oor Afrikaanse Taalmonument se geldsake

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Afrikaanse Taalmonument in Paarl. Foto: Paarl Post
Die Afrikaanse Taalmonument in Paarl. Foto: Paarl Post

Hoewel die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument (ATM) in die Paarl ’n skoon oudit behaal het, heers kommer oor sy finansiële volhoubaarheid, asook uitdagings wat hy met instandhouding en veiligheid ondervind.

Volgens ’n voorlegging wat Vrydag deur die ATM oor sy jaarverslag vir die 2021-22’-boekjaar aan LP’s gelewer is, verg verskeie van die geboue op die terrein wat deur die publiek besoek word, dringende instandhoudingswerk.

Van die uitdagings sluit in strukturele skade aan die amfiteater en “onstabiele vloere” in die museum wat veroorsaak dat slegs 15 mense op ’n slag daarbinne kan wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.30
-0.7%
Rand - Pond
22.41
-0.8%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,947.47
-1.6%
Silwer
22.93
-1.3%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,753
+0.8%
Alle aandele
75,241
+0.7%
Hulpbronne 10
64,681
+0.6%
Industriële 25
102,244
+0.6%
Finansiële 15
15,420
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos