Kosnood en dreigemente oor huur onder werkers uit Zim ál erger

akkreditasie
Werklose vroue van Zimbabwe in Yeoville, Johannesburg. Van links sit Sithulisiwe Mhlanga, Privilege Sibandu, Charity Ndlovu, Lista Ngube en Tracy Mhlanga. Foto: Elizabeth Sejake
Werklose vroue van Zimbabwe in Yeoville, Johannesburg. Van links sit Sithulisiwe Mhlanga, Privilege Sibandu, Charity Ndlovu, Lista Ngube en Tracy Mhlanga. Foto: Elizabeth Sejake

Zimbabwiërs en ander buitelanders in Suid-Afrika ervaar nie net toenemend honger nie, hul verhuurders dreig ook om hul meubels te konfiskeer as hulle nie begin om hul agterstallige huur te betaal nie.

“Ons oorleef net deur die genade van God,” het Mary Mulauzi, ’n huiswerker wat haar werk verloor het, in Yeoville, Johannesburg, aan Rapport gesê.

“As dit nie was vir kospakkies van die plaaslike Zimbabwiese gemeenskap nie, het ons nie oorleef nie. Ons deel maar die kos tussen ons,” het sy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.79
+0.4%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.82
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,788.32
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,859.00
+0.3%
Platinum
964.50
+0.7%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,334
-0.3%
Alle aandele
72,764
-0.2%
Hulpbronne 10
69,211
-1.3%
Industriële 25
96,260
+0.3%
Finansiële 15
14,262
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos