Koue naweek wag in noorde

akkreditasie
Die winterson bak krake in die grond op ’n bouperseel in Pretoria-Wes. Foto: Melinda Stuurman
Die winterson bak krake in die grond op ’n bouperseel in Pretoria-Wes. Foto: Melinda Stuurman

Die warm wintertoestande wat inwoners in die noordelike provinsies die laaste ruk ervaar het, gaan die naweek kortgeknip word wanneer ’n koue weerstelsel oor dele van die land inbeweeg.

Maksimum temperature sal na verwagting meestal laag wees in Mpumalanga, Limpopo, Gauteng, KwaZulu-Natal en Noordwes.

“Dit kan moontlik ons laaste koue weerstelsel vir die winter wees, maar daar kan ook nog een wees teen einde Augustus,” sê Kumsa Masizana, ’n weervoorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+1.1%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.62
-0.1%
Silwer
22.48
+0.7%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
948.00
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,570
-0.3%
Alle aandele
71,016
-0.3%
Hulpbronne 10
67,615
-0.4%
Industriële 25
93,570
-0.5%
Finansiële 15
13,918
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos