Kritiek oor Steve woeker met Theuns Jordaan se stem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steve Hofmeyr en Janine by die roudiens van die sanger Theuns Jordaan.  Foto: Deaan Vivier
Steve Hofmeyr en Janine by die roudiens van die sanger Theuns Jordaan. Foto: Deaan Vivier

Nee, hy het nié ingestem dat Steve Hofmeyr ’n stemboodskap van sy sterwende seun by ’n liedjie mag insluit nie, sê Theuns Jordaan se pa, Willie.

Verskeie mense, onder wie Dozi en Zelda la Grange, is ontevrede omdat Hofmeyr die stemnota wat Jordaan kort voor sy dood aan hom gestuur het in die liedjie “Sing dan in die hemele” gebruik.

Dis op sy roudiens voorverlede Vrydag gespeel en daarna het Hofmeyr dit op YouTube geplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.63
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.93
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,840.69
-0.1%
Silwer
23.63
-1.5%
Palladium
2,173.00
+1.2%
Platinum
1,017.00
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,915
+0.4%
Alle aandele
72,365
+0.3%
Hulpbronne 10
72,899
+2.0%
Industriële 25
90,043
-1.0%
Finansiële 15
14,765
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos